Modulekode | SRG 210 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB en BAdmin en BA met spesialisering in regte (a) Inleiding tot staatsregteorieê (b) Basiese beginsels: die reg, die staat en die individu (c) Historiese ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse staatsreg (d) Verskillende elemente van 'n staat (e) Bronne van die Suid-Afrikaanse staatsreg (f) Die grondliggende bepalings, die regsorde en die simbole van die Suid-Afrikaanse staat (g) Die Suid-Afrikaanse Handves van Regte (h) Samewerkende regering (i) Die president en die nasionale uitvoerende gesag |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Publiekreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App