Jaarboeke

Analise van die Suid-Afrikaanse Grondwet en menseregte 801


 
Modulekode CMR 801
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud

Hierdie module behels ‘n analise van die basiese vraagstukke van die Suid-Afrikaanse menseregtebestel. Dit plaas die grootste klem op vraagstukke ten aansien van die prosedure en struktuur van Handves van Regte-analise. Die module dek ook ontwikkeling ten opsigte van ‘n aantal van die sekere kernregte van die Suid-Afrikaanse Grondwet – gelykheid, menswaardigheid en uitdrukking.

Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Publiekreg
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences