Jaarboeke

Akademiese geletterdheid vir Teologie 120


 
Modulekode VAG 120
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

Hierdie module stel studente in staat om die lees-, skryf- en kritiese denkvaardighede wat benodig word in die vakgebied Teologie te bemeester.

Modulekrediete 6.00
Diensmodules Fakulteit Teologie
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Afrikaans aangebied
Akademiese organisasie Eenheid vir Akademiese Gelett
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences