Jaarboeke

Teaterkunde: Teorie 320


 
Modulekode TNT 320
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Uitvoerendekunstebestuur en kulturele geheue Studente maak kennis met bedryfsbeginsels soos: bestuur van teaterruimte; geleentheidsbestuur en die reg; beginsels van NRG’s en vestiging van besighede, uitvoering van kontraktereg; begroting en finansiële rekordhouding; bemarkingstrategieë; skryf van evalueringsverslae en beroepsgeleenthede. Die verband tussen uitvoerende kunste, toerisme en erfenis en die impak hiervan op ekonomiese, politieke, sosiale, kulturele, opvoedkundige, ekologiese en estetiese terreine word behandel.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Drama
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences