Modulekode | SPK 152 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Sportsielkunde Oriëntasie binne die sielkunde en die toepassings daarvan in sport. Menslike gedrag binne die normale, maar ook oefen- en sportkonteks, word bestudeer. Die sielkundige beginsels van waarde vir die afrigter as bestuurder en opvoeder word ook aangeraak. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 4 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App