Modulekode | SBT 322 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – slegs vir BDram-studente *Hierdie module bied ’n keuse tussen Intermediêre digitale media en Aanbieding vir die media Intermediêre digitale media Hierdie module verken die gebruik van tegnologie en media in film en teater deur ?n konseptuele skakeling met idees rondom intermediale optrede en raamwerke wat betrekking het op niefiksie-filmvervaardiging. Geselekteerde gevallestudies lei tot ?n deeglike ondersoek van intermediale-optredeteorie terwyl beeldontologieë ook betrek word. of Aanbieding vir die media Die module fokus op gevorderde radiotegnieke en TV-aanbieding binne die breër Suid-Afrikaanse digitale mediapraktyke. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | SBT 222 |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Drama |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App