Jaarboeke

Stem- en bewegingsleerteorie 320


 
Modulekode SBT 320
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Antropologie en die skep van bewegingsoptredes Die gebruik van die liggaam in optrede word ondersoek as ‘n dinamiese sosiale en estetiese proses. Die module stel die beginsels bekend wat ter sprake kom by die konseptualisering van ‘n interkulturele paradigma van beweging, en teoretiseer konstruksiemetodes (en die lees) van optredes aan die hand van verskerpte liggaamlikheid.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Drama
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences