Modulekode | MBK 153 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Sportfilosofie behels ‘n ondersoek na die teoretiese verwysingsraamwerk (aard en wese) van die verskynsel asook ‘n praktiese toepassing daarvan in sport: die Olimpiese Spele word as voorbeeld gebruik. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 3 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App