Modulekode | EOT 120 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die fokus op die insameling en verwerking van akademiese inligting word uitgebrei om ook deurlopende oefening in akademiese leesvaardigheid in te sluit. Studente se akademiese woordeskat word in spesifieke vakgebiede uitgebou. Akademiese luister-, lees- en skryfvaardigheid word in hierdie laaste module geïntegreer. Die hooffokus val op die generering van akademiese inligting by wyse van argumentatiewe skryfwerk; dit wil sê daar word gefokus op die voortbrenging van ’n akademiese diskoers wat rasioneel, samehangend, duidelik en presies is. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Fakulteit Gesondheidswetenskappe Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe Fakulteit Teologie Fakulteit Veeartsenykunde |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 ander kontak per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Eenheid vir Akademiese Gelett |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App