Modulekode | TTS 895 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die miniverhandeling moet die resultaat van onafhanklike navorsing oor een van die volgende onderwerpe wees: leksikografie, teks- of dokumentontwerp, tegniese en professionele skryfwerk, taalpolitiek, taalbeplanning en/of taalontwikkeling, kruiskulturele kommunikasie, tweedetaalverwerwing, vertaling. Benewens die analise en interpretasie van navorsingsresultate, moet die miniverhandeling ook omvattende literatuurstudie en sintese van bestaande beskouinge rakende spesifieke onderwerp bevat. Lengte: 18 000-20 000 woorde. |
Modulekrediete | 60.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Afrikatale |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App