Modulekode | SWL 780 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Telematies Inleiding tot klankfisika (die voortplanting van klank, klankgolwe); basiese eienskappe van klank (frekwensie, golflengte, amplitude, fase, komplekse klanke, klankdruk, klankdrywing) en ander eienskappe van klank (absorpsie, refleksie, refraksie, diffraksie, resonansie). |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 2 ander kontak per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App