Modulekode | SOC 895 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Miniverhandeling van ongeveer 80 getikte bladsye gebaseer op onafhanklike navorsing deur student oor goedgekeurde onderwerp word in die sosiologie of bedryfsosiologie of genderstudies onder toesig van ‘n studieleier geskryf. |
Modulekrediete | 90.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Sosiologie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App