Modulekode | SOC 860 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die module kyk krities na teoretiese en kontemporêre debatte oor die aard van die staat en burgerlike samelewing sowel as die onderlinge verhouding tussen die twee instellings. In die besonder ondersoek die module konseptualiserings van die staat en burgerlike samelewing in Afrika, sowel as die historiese trajekte hiervan met betrekking tot die vraagstuk van sosiale verandering. Deurentyd word daar verwys na sosiologiese perspektiewe wat die belangrikheid daarvan om magsverhoudinge binne ’n konteks van sosio-ekonomiese en sosiokulturele verhoudinge te situeer beklemtoon. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 4 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Sosiologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App