Jaarboeke

Professionele gehoorgesondheisorgkundige 788


 
Modulekode ODL 788
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud * Telematies Die gesondheidsorgsisteem. Definiëring van die verskillende professies en hulle professsionele funksies: die oudioloog; gehoorapparaat-akoestikus; industriële oudiometris en oor-neus-en-keel-arts. Historiese oorsig van die ontwikkeling van die verskillende professies. 'n Beskrywing van die kliëntebasis van elk. Professionele etiek en standaarde.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 ander kontak per week, 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Spraak-Taalpatologie en Oudiol
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences