Jaarboeke

Gehoorapparate: Teorie (1) 784


 
Modulekode ODL 784
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Telematies ‘n Oorsig van die ontwikkeling van gehoorapparate. Verskillende tipes gehoorapparate. Komponente van gehoorapparaat. Die elektro-akoestiese eienskappe van gehoorapparate en die meting van hierdie eienskappe. Die belang van binourale gehoor.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 4 lesings per week, 2 ander kontak per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Spraak-Taalpatologie en Oudiol
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences