Modulekode | ODL 780 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Telematies Die teoretiese basis van die basiese oudiometriese toetsbattery: die eerste onderhoud en die gevalsgeskiedenis; stemvurktoetse; suiwertoon-oudiometrie (luggeleidingstoetse, beengeleidingstoetse, maskering en die oudiometriese Weber). |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 4 lesings per week, 2 ander kontak per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App