Modulekode | NSK 802 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *NSK-modules is deel van die gedoseerde MA-programme en is verpligtend vir alle studente wat vir hierdie gespesialiseerde programme gekeur en toegelaat is. Hierdie modules is geslote en kan nie deur ander studente geneem word nie. |
Modulekrediete | 18.00 |
Programme | |
Voorvereistes | DS (Navorsingsielkunde) |
Kontaktyd | 1 lesing per week, 1 webgebaseerde periode per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App