Jaarboeke

Oefenfisiologie 701


 
Modulekode MBK 701
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

Hierdie module ondersoek oefenfisiologie uit biokinetikaperspektief en sluit in die normale en patofisiologie van bio-energetika, aanpassing van liggaamstelsels, omgewings-invloede, ergogeniese middels en spesiale oorwegings soos veroudering, geslag, genetika en uitputting. (1 uur kontaktyd per week met werksopdragte vir die volgende week.)

Modulekrediete 27.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Sport- en Vryetydstudies
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences