Modulekode | IPL 753 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie gevorderde module maak diepgaande studie van die belangrikste teoretiese vraagstukke in die ontleding van buitelandse beleid. Dit handel met die ontwikkeling van buitelandse beleidsteorie, die konsep “buitelandse beleid” en die verwante vraagstukke van die rol van die staat en die agentskapstruktuurdebat. Dit maak ook diepgaande studie van verskeidenheid benaderings tot die studie van buitelandse beleid en poog sodoende om die student voor te berei vir moontlike magisterverhandeling oor onderwerp wat met die studie van buitelandse beleid verband hou. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Politieke Wetenskappe |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App