Modulekode | DRA 705 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | In hierdie module word geselekteerde pedagogiese benaderinge ondersoek wat verband hou met bewegingsopleiding en choreografie. Studente teoretiseer maniere waarop bewegingsoptredes gekonstrueer, gelees en aangebied kan word, ten einde hulle werk te kontekstualiseer binne bestaande paradigmas en om diskoers rondom hulle eie kreatiewe werk te bevorder. |
Modulekrediete | 45.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Drama |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App