Modulekode | AAK 708 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Geleenthede vir en die bestuur van persone met erge gestremdheid in die werksomgewing. Na voltooiing van hierdie module sal die student 'n begrip hê van die vraagstukke. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 5 ander kontak per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | SAAK |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App