Code | Faculty |
---|---|
01251073 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 1 jaar | Totale krediete: 180 |
Prof CL Carbonatto [email protected] | +27 (0)124202410 |
Sluitingsdatum vir aansoeke: Jaarliks 31 Julie.
’n Verpligte module in navorsingsmetodologie, naamlik MWT 864, moet geslaag word.
Om die graad met lof te verwerf moet ’n gemiddelde punt van 75% vir die kernmodules en miniverhandeling behaal word, onderworpe aan minstens 70% vir die miniverhandeling.
Module-inhoud:
Integrering en demonstrasie van teoretiese komponente van maatskaplike werk in gesondheidsorg in praktyk. Dit sluit in werk met gemeenskappe, gesinne, groepe en pasiënte met gesondheidsorgbehoeftes in die gesondheidsveld.
Module-inhoud:
*Geslote - vereis departementele keuring
Kwesbare teikengroepe in gesondheidsorg
Vrouegesondheid, kindergesondheid, geriatriese gesondheid, geestesgesondheid, persone met gestremdheid.
Module-inhoud:
*Geslote - vereis departementele keuring
Spesialiteitsterreine in gesondheidsorg
Akutesorg, trauma en trauma-ontlonting; kroniese sorg; MIV en VIGS; palliatiewe en terminale sorg.
Module-inhoud:
‘n Omvattende verslag (80-100 bladsye) oor ‘n goedgekeurde navorsingsprojek gebaseer op onafhanklike navorsing in ‘n MMW spesialisveld geselekteer in oorleg met ‘n studieleier. Skolastiese en gevorderde navorsing van geselekteerde spesialisterrein, insluitend beplanning, bronbenutting en bestuur van prosesse. Toerekenbaarheid vir die bereiking en evaluering van persoonlike en/of groepuitsette.Module-inhoud:
*Departementel keuring
Beleid en primêre gesondheidsorg
Suid-Afrikaanse gesondheidsbeleid, struktuur en tendense; primêre gesondheidsorg; die multidissiplinêre span en alternatiewe gesondheidsversorgers; konseptualisering van maatskaplike werk in gesondheidsorg; teoretiese modelle; kulturele, inheemse en religieuse aspekte van gesondheid; ervaring en psigososiale impak van siekte, behandeling en hospitalisasie op die pasiënt, familie en gemeenskap.
Module-inhoud:
*Departementele keuring
Navorsingsetiek, navorsingsbenaderings, tipes navorsing, navorsingsontwerpe en navorsingsproses soos van toepassing op maatskaplike werk.
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App