Code | Faculty |
---|---|
01250185 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 1 jaar | Totale krediete: 180 |
Prof F Steyn [email protected] | +27 (0)124203734 |
Reël vir ’n onderhoud met die departementshoof.
Minimum krediete: 180
Module-inhoud:
Onderwerp wat deur die leerder gekies is, moet onafhanklik nagevors word. Die aard van die studie moet oortuig dat die leerder oor die vermoë beskik om 'n navorsingsprobleem te identifiseer en na te vors. Omvattende verslag (100–150 bladsye) moet oor die goedgekeurde projek opgestel word. Ander vereistes: Gespesialiseerde kennis van Kriminologie as 'n dissipline, die analise, transformasie en evaluering van abstrakte data en konsepte. Die student moet in staat wees om toepaslike response te genereer ten einde kontekstueel-abstrakte probleme op te los. Onafhanklike beplanning, hulpbronbenutting en bestuur van die navorsing binne die parameters en funksies van die voorgestelde onderwerp van studie word verwag. Benutting van rekenaarprogramme vir analise en/of verslagskrywing word vereis.
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App