Code | Faculty |
---|---|
01250179 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 1 jaar | Totale krediete: 180 |
Prof HJ Bosman [email protected] | +27 (0)124203111 |
• Modules ter waarde van ten minste 20 krediete in linguistiek op voorgraadse vlak en/of ’n slaagpunt in LCC 710 word vereis. Indien ’n student nie aan hierdie voorvereiste voldoen nie, moet LCC 710 in die eerste jaar van die magisterstudie bykomend gevolg word.
• Daar kan van voornemende studente verwag word om ’n tentamen af te lê, of om addisionele modules te voltooi ten einde die vereiste vlak van kennis en vaardigheid te bereik.
• Studente wat nie oor die vereiste vlak van taalvaardigheid in Engels beskik nie, moet ’n addisionele module, TTS 751 Akademiese skryfvaardigheid, neem.
• ’n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels is ’n vereiste.
• ’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis.
Module-inhoud:
Die student moet in ‘n navorsingsverslag van ongeveer 60 000 woorde (120 bladsye) bewys lewer van sy/haar vermoë om wetenskaplike ondersoek te beplan en uit te voer oor goedgekeurde tema op die terrein van taalpraktyk.Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App