| Code | Faculty |
|---|---|
| 01250176 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Credits | Duration |
|---|---|
| Duur van studie: 1 jaar | Totale krediete: 180 |
| Prof WD Burger [email protected] | +27 (0)124206469 |
• ’n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels is ’n vereiste.
• ’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis.
Module-inhoud:
Die student moet in navorsingsverslag van ongeveer 60 000 woorde (120 bladsye) bewys lewer van sy/haar vermoë om wetenskaplike ondersoek te beplan en uit te voer oor goedgekeurde tema uit die Afrikaanse of Nederlandse letterkunde, taalkunde, kultuur- of mediastudie.Copyright © University of Pretoria 2026. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App