Jaarboeke

Program: MA Bybel- en Godsdienskunde (Gedoseer)

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01250019 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 180

Toelatingsvereistes

- ’n Honneursgraad in Bybelkunde/Bybel- en Godsdienskunde; of

- ’n Erkende vierjarige baccalaureusgraad deur die departementshoof goedgekeur.

Onderwys en ander ondervinding in die relevante studieveld sal in aanmerking geneem word.

 

Addisionele vereistes

Daar kan van voornemende studente verwag word om addisionele werk/modules te doen ten einde die vereiste vlak van studie te bereik.

Ander programspesifieke inligting

Modules ter waarde van 15 krediete uit enige ander fakulteit  kan as plaasvervanger vir een van die genoemde kernmodules gekies word.

Minimum krediete: 90

Kernmodules

Minimum krediete: 90

Kernmodules

  • Module-inhoud:

    Miniverhandeling rondom gekose tema moet ingedien word in samewerking met die departement waaruit die studietema gekies word. Die lengte daarvan moet tussen 7 000 en 10 000 woorde wees en onder toesig van studieleier geskryf word. Die studie behels die skolastiese en gevorderde navorsing op geselekteerde spesialisarea. Die beplanning, versameling van bronne asook die integrering van selfstandige nadenke en kennis van die studieonderwerp word verlang. Die gebruik van die rekenaar word veronderstel. Die aanvaarding van verantwoordelikheid vir navorsingsresultate asook die evaluering van persoonlike of groep se standpunte moet verreken word.

    Sien meer


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences