Modulekode | BDO 181 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Module-inhoud | Capita selecta Hierdie module verskaf ‘n inleiding tot die personeelsielkunde, organisasiegedrag en arbeidsverhoudinge. Dit verwys na die keuring van werknemers en die opleiding en ontwikkeling van menslike hulpbronne om by veranderende omstandighede aan te pas. Die rol van leierskap in groepbenutting en motivering word teoreties en prakties behandel. Arbeidsverhoudinge word bestudeer aan die hand van die institusionele prosesse en die diensverhouding, asook praktykaspekte soos griewehantering, dissiplinering en geskilbeslegting. |
Modulekrediete | 5.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Menslikehulpbronbestuur |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App