Modulekode | JPC 410 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die volgende temas: Toepassing van vektore in een en twee dimensies in die studie van beweging en kragte. Newton se wette. Momentum, arbeid en energie, golwe, klank en lig. Elektrostatika, elektriese stroombane, magnetisme, elektromagnetisme, atoomstrukture, chemiese binding en reaksies, stoigiometrie, energie en chemiese verandering, reaksietempo, chemiese ewewig, elektrochemiese reaksies, ideale gasse. Eienskappe van materiale soos bevat in die skoolkurrikulum. |
Modulekrediete | 24.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Mag slegs in die finalestudiejaar geneem word |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 en Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App