Modulekode | JMT 430 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Innoverende en kreatiewe onderrig en onderrig vaardighede in Ingenieursgrafika en ontwerp; tematiese beplanning; seleksie en gebruik van verskeie hulpbronne; assessering praktyke in Ingenieursgrafika en ontwerp; kommunikasie vaardighede en klaskamerbestuur in Ingenieursgrafika en ontwerp; onderrigfilosofie in Ingenieursgrafika en ontwerp en reflektiewe praktyke. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Mag slegs in die finalestudiejaar geneeem word |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 en Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App