Modulekode | JMR 451 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Innoverende en kreatiewe onderrigmetodes en onderrigvaardighede in IT. Tematiese beplanning, kies en gebruik van bronne in IT. Assesseringspraktyk, kommunikasie, en klaskamerbestuur in IT. |
Modulekrediete | 3.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App