Modulekode | JMN 308 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Teoretiese begronding en beginsels wat spesifiek van toepassing is op die gebied van Lewenswetenskappe, insluitend konseptuele veranderings en konsepte. Onderrig van Lewenswetenskappe in Suid-Afrika, instruksionele ontwerp, assessering, en reflektiewe praktyk in Natuurwetenskap onderrig. Beste praktyke. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week, 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App