Modulekode | JML 430 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | 'n Deeglike oorsig van die leerinhoud met spesifieke fokus op die praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die Nationale Kurrikulumverklaringsdokumente. Klem word op die bereiking van die leeruitkomste geplaas, soos voorgeskryf vir Menslike bewegingsontwikkeling in die praktyk, deur gebruik te maak van die voorgeskrewe beginsels. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Mag slegs in die finalestudiejaar geneem word |
Kontaktyd | 4 lesings per week in Semeser 2 in Kwartaal 4, 4 lesings per week in Semeser 1 in Kwartaal 1 |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 en Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App