Modulekode | JML 330 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | 'n Deeglike oorsig van die leerinhoud met spesifieke fokus op die praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die Nasionale Kurrikulumverklaringsdokumente. Klem word gelê op die bereiking van die leeruitkomste soos voorgeskryf vir Menslike Bewegingsontwikkeling in die praktyk deur gebruik te maak van die voorgeskrewe beginsels. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App