| Modulekode | JMB 322 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Die aard en wese van die dissipline, verskillende biomeganiese beginsels word bespreek soos balans, swaartepunt en bewegingswette. Meting en evaluering: tegnieke en die bepaling van veranderlikes: rekenkundige gemiddelde, standaardafwykings. Die basiese antropometriese metings en die verwerking daarvan.Die aard en wese van bemarking en die verbesondering hiervan tot sport; die sosiologiese gefundeerdheid van sport: ‘n omskrywing van die aard en wese. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | JMB 212 en JMB 222 |
| Kontaktyd | 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2026. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App