Jaarboeke

Metodiek van Laboratoriumtegnieke 351


 
Modulekode JLA 351
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Identifikasie en stoor van apparaat; Hantering van gevaarlike chemikalieë, Laboratoriumveiligheid en eerstehulp; Laboratoriumorganisasie; Metings; Improvisasie van apparaat in swak toegeruste skole; Doel en ontwerp van praktiese aktiwiteite; Praktiese eksamens.
Modulekrediete 6.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week, 1 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences