Modulekode | JAF 320 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Kontemporêre taalkwessies ‘n Kritiese studie van eietydse taalkwessies en die aktuele manifestering daarvan. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 3 webgebaseerde periodes per week |
Onderrigtaal | Module word in Afrikaans aangebied |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App