Modulekode | SCU 730 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die aard en definisie van kurrikulum; teorieë van kurrikulumontwikkeling; huidige tendense en navorsing met betrekking tot kurrikulumontwikkeling; geïntegreerde wetenskap- en wiskundeonderwys; kurrikulumanalise; kurrikulumevaluering. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App