Jaarboeke

Wetenskap, tegnologie en die gemeenskap 730


 
Modulekode SCS 730
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Openbare begrip en die aard van wetenskap: wetenskaplike geletterdheid; wetenskaplikes en niewetenskaplikes, vernou die gaping; die impak van die gemeenskap op wetenskap en tegnologie; die impak van wetenskap en tegnologie op die gemeenskap; vroue, wetenskap en die gemeenskap; huidige debatte in die natuurwetenskappe.
Modulekrediete 16.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences