Modulekode | IPH 411 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die fokus van IPH 411 is om die selfwaarde van voornemende Lewensvaardighede onderwysers op te bou sodat hulle aandag kan gee aan die behoeftes, waardes, geloof oortuigings en verantwoordelikhede verbonde aan die bemagtiging van leerders om ingeligte besluite te maak. Studente onderwysers ontwikkel gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering. Studente onderwysers word verwag om ouderdom toepaslike hulpbronne en materiale te ontwerp en bymekaar te maak as deel van die finale assessering van hierdie kursus. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Soos per NGSO toelatingsvereistes. |
Kontaktyd | 4 tutoriale per jaar, 24 lesings per jaar |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App