Jaarboeke

Finansiële bestuur in die onderwys 731


 
Modulekode FBO 731
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Teoretiese aspekte. Regsraamwerk. Strukturering van finansiële bestuur. Begroting. Bestuur van finansies. Entrepreneurskap en projekbestuur. Inleiding tot die Ekonomie van die Onderwys: (Nasionaal – makrovlak; Provinsiaal – mesovlak; en Institusioneel (skool) – mikrovlak)
Modulekrediete 16.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Onderwysbestuur en Beleidstud
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences