Code | Faculty |
---|---|
09250562 | Fakulteit Opvoedkunde |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 180 |
Behoudens die bepalings van Algemene Regulasie G.30 tot G.62 kan ’n kandidaat toegelaat word indien hy/sy voldoen aan die volgende vereistes:
Die Senaat kan:
Alle aansoeke is onderworpe aan keuring. Die keuring is gebaseer op:
Alle magisterstudente moet 'n verhandeling of 'n miniverhandeling indien, en moet Navorsingsvoorstel (NMQ 800) slaag. Vir die MEd-graad met verhandeling, moet studente 'n verhandeling wat handel oor ’n onderwerp wat deur die Dekaan op aanbeveling van die Departementshoof goedgekeur is, voorlê nadat ’n volledige navorsingsvoorstel goedgekeur is. ’n Literatuurstudie is nie aanvaarbaar nie.
Die MEd-graad word met lof toegeken aan 'n student wat minstens 75% in die verhandeling behaal het.
Minimum krediete: 180
NMQ 801 (Navorsingsvoorstel) en AQA 890 (Verhandeling) moet gekies word in die 1ste jaar. Wanneer NMQ 801 (Navorsingsvoorstel) geslaag is in die 1ste jaar, moet net AQA 890 (Verhandeling) weer gekies word in die finale jaar. Studente word twee geleenthede gebied om NMQ 801 (Navorsingsvoorstel) te slaag
Module-inhoud:
Ontwikkeling van 'n navorsingsvoorstel. Navorsingsmetodologie. Oorsig en beginsels van kwalitatiewe en kwantitatiewe navorsingsmetodes. Datainsamelingstegnieke, data analise metodes, paradigm-analieses en teoretiese raamwerke vir opvoedkundige studies. Globale teoretiese perspektiewe in Opvoedkunde.

Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App