Modulekode | ONT 203 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Die proses en produk van ontwerp deur integrasie van die inhoud van ondersteunende modules. Ruimtelike ontwerp as respons tot gebruiker. Ontwerp van inklusiewe omgewings, hergebruik van argitektoniese ruimte, beplanning en vormgewende prosesse, produksie en identiteit as ontwerpdeterminante. Die invloed van persepsie, ergonomie en die tektoniese op ruimtemaking. Scenografiese, produk, uitstal of installasie-ontwerp. Vaardighede: opstel van programme, ontleding van argitektoniese ruimte, tydsbenutting, gevorderde grafiese en reprografiese tegnieke. Toepaslike teorie wat die ontwerpondersoek in binne-argitektuur rig en ondersteun. |
Modulekrediete | 60.00 |
Programme | |
Voorvereistes | AAL 110, KON 111, KON 121, OML 110, OML 120 en ONT 100 |
Kontaktyd | 17 studio ure per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Argitektuur |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App