Modulekode | MST 323 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Materiaaltoepassing in kunsmatige omgewings: • Ontwikkeling van moderne materiale en prosesse in produkontwerp • Voegteorie • Nuwe toepassings in tegniese tekstiele, polimere en ander kunsmatige materiale • Materiaalkeuse en tegniese ontwikkeling in aansluiting met projekte in Ontwerp (ONT 303) en Konstruksie (KON 320). |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Voorvereistes | MST 313 |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Argitektuur |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App