Modulekode | OKT 883 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Hierdie module fokus op die rol van inligtingsentra in die verspreiding van ontwikkelingsboodskappe. Sentra wat as moontlike verspreidingspunte van inligting bestudeer sal word, sluit in gemeenskapsbiblioteke, telesentra en meerdoelige gemeenskapsentra. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 8 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Inligtingkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App