Modulekode | OKT 882 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Die fokus van hierdie module is die praktiese uitvoering van ontwikkelingskommunikasie. Dit sluit in: navorsing oor die teikengehoor, aksieprogramme vir kommunikasieveldtogte in gemeenskappe en die verskillende kanale wat gebruik kan word vir die disseminasie van ontwikkelingsboodskappe. Dit bevat ’n praktiese komponent waarin ontwikkelingsboodskappe ontwerp moet word met inagneming van teikengroep, gepaste kanaal en verspreiding. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 8 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Inligtingkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App