Jaarboeke

Program: BScHons Opsie: Gewaskunde

Code Faculty Duration Credits Download
03240161 Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 135

Programinligting

Verwys asseblief na die Engelse weergawe vir meer inligting.

The MSc degree is conferred on the grounds of a dissertation and such additional postgraduate coursework as may be prescribed.

Renewal of registration
As long as progress is satisfactory, renewal of the registration of a master’s student will be accepted for the second year of the study. Registration for a third and subsequent years will only take place when the Student Administration of the Faculty receives a written motivation that is supported by the head of department and Postgraduate Studies Committee.

General
Candidates are required to familiarise themselves with the General Regulations regarding the maximum period of registration and the requirements on the submission of a draft article for publication.

Toelatingsvereistes

Die toelatingsvereiste is 'n BScAgric (Toegepaste Plant- en Grondwetenskappe) graad of gelykwaardige kwalifikasie, of 'n toepaslike BSc-graad na oorleg met die Hoof van die Departement. 'n Suid-Afrikaanse ekwivalent gemiddelde punt van 60% word vereis vir al die modules wat in die finale jaar van voorgraadse studie. Studente word op meriete gekeur.

Slaag met lof

The BScHons degree is awarded with distinction to a candidate who obtains a weighted average of at least 75% in all the prescribed modules and a minimum of 65% in any one module.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share