Jaarboeke

Basiese beginsels van weidingkunde 251


 
Modulekode WDE 253
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Die invloed van biotiese en abiotiese faktore op die produksie van verskillende strata en komponente van natuurlike en aangeplante weidings. Die student sal hiermee instaat gestel word, om die bestuur, die geskikte en optimal gebruik, sowel as die bewaring van hierdie weidings te verstaan. Hierdie beginsels kan gebruik word om volhoubare diere produksie en gesondheid te verseker.
Modulekrediete 18.00
Diensmodules Fakulteit Veeartsenykunde
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Plantproduksie en Grondkunde
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences