Modulekode | OPR 700 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Ekosistemiese, bategebaseerde benadering tot opvoedkundige sielkunde praktyk. Psigometriese assessering. Basiese onderhoud-, luister- en kommunikasievaardighede. Kinderonderhoudvaardighede. Verslagskrywing. Die benutting van bates en hulpmiddels in kinders, gesinsisteme en gemeenskappe. Interdissiplinêre samewerking en verwysingskundigheid. Etiese aspekte en die regte van die kliënt/wetgewing. |
Modulekrediete | 24.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Opvoedkundige Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App