Jaarboeke

Teoretiese vakke: Didaktiek 702


 
Modulekode MUW 702
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

Hierdie module fokus op die ontwikkeling van onderwysvaardighede in musiekopvoeding, insluitende kennis en begrip van opvoedkundige teorieë en filosofieë wat die onderwyspraktyk onderskryf. Praktiese aanbiedings-vaardighede sal ook uitgebrei en verskerp word, met aandag aan die fasilitering van groepmusiseringsaktiwiteite.

Modulekrediete 24.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Musiek
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences