Jaarboeke

Kerkgeskiedenis en kerkreg 884


 
Modulekode KGS 884
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Teologie
Module-inhoud Teorie, metode en historiografie. Inleiding in en oorsig van beginsels en toepassing.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes KGS 871
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Kerkgeskiedenis en Kerkreg
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences